Aangeraak en gereinig - Toe het een van die serafs na die altaar toe gevlieg en 'n gloeiende kool met 'n tang opgetel. Hy het my lippe daarmee aangeraak en ges?: Kyk - hierdie kool het jou lippe aangeraak. Nou is jou skuld weg en jou sondes vergewe. (Jes. 6:6-7) † Psalm 146 vers 3 - Moenie op magtiges vertrou nie - nie op 'n mens nie hy kan jou nie red nie † 1 Pet. 5:7 - Werp al julle bekommernisse op hom - want Hy sorg vir julle. † 1Kor. 3: 16 - 17 - Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie? As iemand die tempel van God beskadig - sal God hom straf - want die tempel van God is heilig - en die tempel is julle. † I Johannes 4:21 - En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet - ook sy broeder moet liefh?. † Spreuke 3 vers 3 - Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie leef daarmee saam - maak dit 'n deel van jou lewe. † Lukas 22:31 - 32 - En die Here s?: Simon - Simon - kyk - die Satan het vurig begeer om julle soos koring te sif. Maar Ek het vir jou gebid - dat jou geloof nie ophou nie en as jy eendag bekeerd is - moet jy jou broeders versterk. † Spreuke 14 vers 21 - Wie sy naaste verag - doen sonde wie medelye het met die mens in nood - met hom gaan dit goed. † Matteus 4:4 - Maar Hy antwoord en s?: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie - maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. † I Tessalonisense 5:17 - Bid sonder ophou. † Romeine 12:9 - Laat die liefde ongeveins wees verafsku wat sleg is hang die goeie aan † Hebreers 13: 2 - Moenie nalaat om gasvry te wees nie - want deur gasvry te wees - het sommige mense sonder dat hulle dit geweet het - engele as gaste gehuisves. † Openbaring 22 5 - Daar sal nie meer nag wees nie. Die mense het nie die lig van ?n lamp en die lig van die son nodig nie - omdat die Here God hulle sal verlig - en hulle sal tot in alle ewigheid regeer. † Filippense 3 vers 13 - Ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek - ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. † Matteus 24:35 - Die hemel en die aarde sal verbygaan - maar my woorde sal nooit verbygaan nie. † Psalms 116:1 - 2 - Ek het lief - want die HERE hoor my stem - my smekinge - want Hy het sy oor tot my geneig daarom sal ek Hom in my dae aanroep. † Jeremia 18:4 - En die voorwerp wat hy besig was om te maak - het misluk?soos dit gaan met klei in die hand van die pottebakker?maar hy het daaruit weer ?n ander voorwerp gemaak soos dit in die o? van die pottebakker reg was om dit te maak. † Jakobus 2:26 - Want soos die liggaam sonder gees dood is - so is ook die geloof sonder die werke dood. † 2 Timoteus 1:12B - Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge maar ek skaam my nie - want ek weet in wie ek geglo het - en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot di? dag toe. † Jakobus 1:5-8 - En as iemand van julle wysheid kortkom - laat hom dit van God bid - wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt - en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof bid - sonder om te twyfel want hy wat twyfel - is soos ?n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. Want di? mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie? so ?n dubbelhartige man - onbestendig in al sy we?. † Spreuke 30: 27 - Mense wat die wil van die Here doen - het ?n afsku in iemand wat onwys optree: ?n goddelose mens het ?n afsku in di? wat reg? lewe.Mense wat die wil van die Here doen - het ?n afsku in iemand wat onwys optree: ?n goddelose mens het ?n afsku in di? wat reg lewe. † 1 Petrus 1:6 - 7 - Daarin verheug julle jul - al word julle nou?as dit nodig is??n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge - sodat die beproefdheid van julle geloof - wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word - bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus † Jakobus 14: 7 - 8 - Onderwerp julle dan aan God. Staan die duiwel te? en hy sal van julle af wegvlug. Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Was julle hande - ? sondaars en reinig julle harte huigelaars. † Galasiers 5 vers 5 - Wat ons betref - deur die werking van die Gees is dit ons hoop en verwagting dat ons deur te glo - vrygespreek sal word. † Psalms 40:1 - Ek het die HERE lank verwag - en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor † Genesis 28 15 - Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ookal gaan. † Hebreers 4: 7 - Vandag as julle sy stem hoor - moet julle nie hardkoppig wees nie. † Jesaja 30:15B - Want so s? die Here HERE - die Heilige van Israel: In terugkeer en rus l? julle heil - in stil wees en vertroue bestaan julle krag maar julle wou nie † Psalm 119 vers 1 en 2 - Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. † Psalm 119:16 - Ek verlustig my in u voorskrifte - U word vergeet ek nie.
Genade brood… Proe die lewensbrood - Gids
14 Jun 2021

Genade brood… Proe die lewensbrood - Gids Week 1

  • Genadebrood Reeks

Waarvoor jy hierdie gids kan gebruik Die gids is bedoel om ons aandag te fokus op ons gemeente seSorgtyd: die tyd waarin ons vir ander sorg omdat die Here vir ons sorg.


Genadebrood Week 1





Laai af

Hoe jy hierdie gids kan gebruik
Elke oordenking gee jou ’n enkele gedagte om oor na te dink, met ’nkort gebed wat daarby aansluit. jy kan dit daagliks gebruik, of iewers indie week ’n langer tyd gebruik om dit as geheel deur te werk en te bid.Na die oordenkings volg die week se studie.
Dit bestaan uit ’n inleiding, kort aantekeninge oor die Skrifgedeelte envrae vir nadenke. Groepe hoef nie al die vrae te hanteer nie – staan stilby di  wat vir julle die belangrikste is!





Rekening Naam: NG Alberton Suid


Bank: ABSA


NG Alberton Suid


Rek Nr: 210580026


Takkode: 631142 / 632005