Dankoffer
Oor Ons
Ons kombineer die behendigheid en spoed van 'n klein plaaslike begin met die bedryf kennis en ervaring van Standard Bank, grootste bank-Afrika se. As 'n span, liefde vir wat ons die oplossing van moeilike probleme, veral wanneer dit kom by die maak van 'n vinnige, maklike mobiele betalings moontlik!
Die gemeente is afhanklik van die finansiële ondersteuning van lede om die werk van die Here hier op aarde voort te sit.
Waarom Dankoffer gee?
- Jy sê so dankie!
- Jy leer om van God afhanklik te lewe.
- Jy belê in God se Koninkryk en word `n vennoot daarin.
- Jy wys aan watter geloofsgemeenskap jy jouself verbind.
Wat sê die BYBEL?
"Elke Sondag moet elkeen van julle na sy vermoë tuis iets opsy sit en dit opspaar, sodat die geldinsameling nie eers plaasvind as ek kom nie." (1 Kor. 16:2)
"Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief." (2 Kor. 9:7)
"As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie. Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar ewewig sal wees, moet julle wat nou oorvloed het, dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig." (2 Kor. 8:12-14)
"Dit gaan vir my egter nie om die gawe nie, maar om die vrug daarvan: daardeur word julle self ryker. Julle gawe is voor God 'n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig. En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus." (Filip. 4:17,19)
"Wie is ek en wie is my volk dat ons die vermoë sou hê om sulke gawes te bring? Alles kom tog van U af en ons gee aan U wat ons van U gekry het." (1 Kron 29:14)
SnapScan
Maak 'n bydra of doen 'n betaling met SnapScan!

http://www.snapscan.co.za/
Stap 1. Snap.
Maak SnapScan en gebruik jou selfoon se kamera om te scan 'n SnapCode vertoon by die afhandeling of op jou rekening.
Stap 2. Betaal.
Sleutel die bedrag wat jy wil betaal en bevestig betaling met jou 4-syfer PIN.
Stap 3. Go!
Dis dit. Jy's klaar! Maak seker dat die handelaar het bewys van betaling ontvang.
Bankbesonderhede
Deur 'n debietorder te teken vergemaklik jy die kerk se taak om vooruit te beplan en om verantwoordelik te begroot.
Klik op Debietorder om die nodige vorm af te laai. As jy dit klaar ingevul het, skakel die kerkkantoor by 011 869 9700 en vra vir 'n fakslyn of epos die voltooide vorm na saakgelastigde@albertonsuid.com
Bank:ABSA
Rek. Nr:210580026
Takkode:631142
Debietorder.pdf
File Size:461.98 KB
File Type:pdf
Download File
Kontak ons gerus op saakgelastigde@albertonsuid.com vir enige navrae.