Spreuke: 29: 22 - 23 - ?n Opvlie?nde mens veroorsaak rusie: iemand war kort van draad is - doen sonde op sonde. Hoogmoed bring mens tot ?n val: nederigheid bring eer. † Psalms 119:11 - Ek het u woord in my hart geb?re - dat ek teen U nie sal sondig nie. † Romeine 12:1 - 2 - Ek vermaan julle dan - broeders - by die ontferminge van God - dat julle jul liggame stel as ?n lewende - heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens. En word nie aan hierdie w?reld gelykvormig nie - maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed - sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. † Romeine 6:23 - Want die loon van die sonde is die dood - maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus - ons Here. † Jesaja 32:17 - En die werking van die geregtigheid sal vrede wees - en die voortbrengsel van die geregtigheid rus en veiligheid tot in ewigheid. † Kyk na jou koning - Hy s? toe vir Joda: Daar is julle Koning! (Joh. 19:14) † Matteus 26:39 - En Hy het ?n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en ges?: My Vader - as dit moontlik is - laat hierdie beker by My verbygaan nogtans nie soos Ek wil nie - maar soos U wil. † Matteus 7:7 - Bid - en vir julle sal gegee word soek - en julle sal vind klop - en vir julle sal oopgemaak word. † Romeine 12:9 - Laat die liefde ongeveins wees verafsku wat sleg is hang die goeie aan † Johannes 6:63 - Dit is die Gees wat lewend maak - die vlees is van geen nut nie die woorde wat Ek tot julle spreek - is gees en is lewe. † Die God van vuur - Die HERE - die Lig van Israel en die Heilige Een - sal die vuur wees wat hulle vernietig. In een nag sal Hy daardie dorings en dissels verbrand. (Jes. 10:17) † Jesaja 30 vers 19(b) - Die Here sal jou genadig wees as jy na Hom roep om hulp - Hy sal jou gebed verhoor sodra Hy dit hoor. † Jakobus 3 vers 10 - Uit dieselfde mond kom lof en vloek. My broers - so moet dit nie wees nie. † I Petrus 2:2 - Verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord - dat julle daardeur kan opgroei † I Johannes 3:16-18 - Hieraan het ons die liefde leer ken - dat Hy sy lewe vir ons afgel? het en ons behoort ons lewe vir die broeders af te l?. Maar wie die goed van die w?reld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit - hoe bly die liefde van God in hom? My kinders - laat ons nie liefh? met woorde of met die tong nie - maar met die daad en in waarheid. † 1 Kor. 3 : 9 - Ons is medewerkers in diens van God - en julle is die saailand van God † Spreuke 4: 3 - 4 - Ek was ook eenkeer ?n kind - my moeder se oogappel - haar enigste.? My vader het my toe ook geleer en vir my ges?: ?Wat ek vir jou s? - moet jy vashou. My voorskirfte moet jy uitvoer - sodat jy werklik kan lewe.? † Johannes 14:21-24 - Wie my gebooie het en di? bewaar - dit is hy wat My liefhet en wie My liefhet - h?m sal my Vader liefh? - en Ek sal hom liefh? en My aan hom openbaar. Judas - nie die Isk?riot nie - s? vir Hom: Here - hoe is dit dat U aan ons U sal openbaar en nie aan die w?reld nie? Jesus antwoord en s? vir hom: As iemand My liefhet - sal hy my woord bewaar - en my Vader sal hom liefh? - en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak. Hy wat My nie liefhet nie - bewaar my woorde nie en die woord wat julle hoor - is nie myne nie - maar is van die Vader wat My gestuur het. † Spreuke 14 vers 21 - Wie sy naaste verag - doen sonde wie medelye het met die mens in nood - met hom gaan dit goed. † I Tessalonisense 5:17 - Bid sonder ophou. † 1Johannes 5:14 - 15 - En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het - dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. En as ons weet dat Hy ons verhoor - dan weet ons dat - wat ons ook al vra - ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het. † Psalm 84 vers 9 - Here - almagtige God - hoor my gebed - luister tog - God van Jakob † Psalm 50 : 23 - Die mens wat My eer - is die een wat lof as ?n offer bring.? Hy wat reg lewe - vir hom sal ek red. † Johannes 14 vers 13 - Wat julle ook al in my Naam vra - sal Ek doen - sodat die Vader deur die Seun verheerlik kan word. † Matteus 18:18 - 19B - 20 - Voorwaar Ek s? vir julle - alles wat julle op die aarde bind - sal in die hemel gebonde wees en alles wat julle op die aarde ontbind - sal in die hemel ontbonde wees. Weer s? Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra - dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is. Want waar twee of drie in my Naam vergader - daar is Ek in hul midde. † Jesaja 9: 5 - Vir ons is ?n Seun gebore - aan ons is ?n Seun? gegee Hy sal heers - en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman - Magtige God - Ewige Vader - Vredevors. ? † Spreuke van Salomo 3:12 - want die HERE tugtig hom wat Hy liefhet - ja - soos ?n vader die seun in wie hy behae het. † Markus 11:22 - Jesus antwoord en s? vir hulle: Julle moet geloof in God h?. † Johannes 14:13 - 14 - En wat julle ook al in my Naam mag vra - dit sal Ek doen - sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle iets in my Naam vra - sal Ek dit doen. † God gee om - Gee al julle bekommernisse aan God oor - want Hy gee vir julle om. (1 Pet.5:7)
Stephan Lindeque
Mnr. Stephan Lindeque

Bedienings Kerkraad


Suksesvolle ondernemings word bestuur deur suksesvolle ondernemers wat suksesvolle werknemers huur. Dankie dat u 'n belangrike deel van hierdie ketting is.