Nader aan GOD - Week 5
OORTREDERS SAL VERVOLG AGTERVOLG WORD!
Vergun on dit, O Hemelse Vader, dat ons mag leef in u hart,, mag sterf in u guns, mag rus in u vrede, mag ontwaak in u almag, mag heers in u heerlikheid; terwille van u Seun, Jesus Christus on Here. Amen
Nader-aan-God-week-5.pdf