1 Kor. 12: 4-6 - Daar is ?n verskeidenheid van genadegawes - maar dit is dieselfde Gees wat dit gee: daar is ?verskeidenheid van bedieninge - daar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee. Dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. † Johannes 6:63 - Dit is die Gees wat lewend maak - die vlees is van geen nut nie die woorde wat Ek tot julle spreek - is gees en is lewe. † 1 Timotheus 6 vers 10 - Geldgierigheid is 'n wortel van allerlei kwaad. Party het geld nagejaag en toe van die geloof afgedwaal daardeur het hulle hulleself baie ellende op die hals gehaal. † Matteus 9:17 - ?n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou leersakke nie anders bars die sakke en die wyn loop uit en die sakke vergaan. Maar ?n mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en altwee bly behoue. † Kol. 4:2 - Volhard in die gebed! † Die God van vuur - Die HERE - die Lig van Israel en die Heilige Een - sal die vuur wees wat hulle vernietig. In een nag sal Hy daardie dorings en dissels verbrand. (Jes. 10:17) † Jesaja 41 vers 10 - Moenie bang wees nie - Ek is by jou - moenie bekommerd wees nie - Ek is jou God. Ek versterk jou - Ek help jou - Ek hou jou vas - met my eie hand red Ek jou. † Johannes 16:23B - 24 - En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar - voorwaar Ek s? vir julle - alles wat julle die Vader sal vra in my Naam - sal Hy julle gee. Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang - sodat julle blydskap volkome kan wees. † Psalm 59 vers 18 - Tot u eer wil ek sing - U - my Sterkte - want U is my veilige vesting - U is my troue God. † Psalm 34:10 - Julle wat aan die Here behoort - dien Hom!!! Wie Hom dien - het geen gebrek nie. † Joh.15: 16-17 - ?Julle het my nie gekies nie. Dit was Ek wat julle gekies het. En Ek het julle met ?n doel gekies: julle moet ?n vrugbare lewe vir God gaan leef. Ja - julle moet ?n permanente verskil in hierdie w?reld gaan maak.? † Jeremia 29 vers 12 - Dan sal julle My aanroep - tot My kom bid - en Ek sal julle gebede verhoor † Spreuke: 29: 22 - 23 - ?n Opvlie?nde mens veroorsaak rusie: iemand war kort van draad is - doen sonde op sonde. Hoogmoed bring mens tot ?n val: nederigheid bring eer. † Klaagl. 3: 22 - 23 - Daar is geen einde aan Sy ontferming nie - dit is elke more nuut † Pred. 2:13 - Dit het ek wel ingesien dat dit ?n mens meer baat om wysheid te h? as om dit nie te h? nie - net soos lig ?n mens meer baat as duisternis. † Johannes 15 vers 5 - Ek is die wingerdstok - julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom - dra baie vrugte - want sonder My kan julle niks doen nie. † Romeine 15 vers 17 - In Christus Jesus is ek trots op wat ek in diens van God verrig. † Jesaja 65:24 - En voordat hulle roep - sal Ek antwoord terwyl hulle nog spreek - verhoor Ek. † Psalms 40:1 - Ek het die HERE lank verwag - en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor † Eksodus 15:2 - Die Here is my krag en my beskerming. Hy het tot my redding gekom. † Jesaja 6 vers 8 - Toe het ek die Here hoor vra: Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees? Ek het geantwoord: Hier is ek! Stuur my! (Is jy ook so gewillig?) † 1 Petrus 4:12 - 13 - Geliefdes - verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien - asof iets vreemds oor julle kom nie maar namate julle gemeenskap het aan die lyde van Christus - moet julle bly wees - sodat julle ook by die openbaring van sy heerlikheid met blydskap kan jubel. † Matteus 17:20 - En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof want - voorwaar Ek s? vir julle - as julle geloof het soos ?n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg s?: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan - en niks sal vir julle onmoontlik wees nie. † I Johannes 5:4 - Want alles wat uit God gebore is - oorwin die w?reld en dit is die oorwinning wat die w?reld oorwin het - naamlik ons geloof. † God gee om - Gee al julle bekommernisse aan God oor - want Hy gee vir julle om. (1 Pet.5:7) † Mattheus 5:7 - Gese?nd is die wat barmhartig is want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. † Die openbarings 19:5b - Prys onse God - al sy diensknegte - en julle wat Hom vrees - klein en groot! † Jesaja 9: 5 - Vir ons is ?n Seun gebore - aan ons is ?n Seun? gegee Hy sal heers - en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman - Magtige God - Ewige Vader - Vredevors. ? † Mattheus 5 : 3 - ?Gese?nd is di? wat weet hoe afhanklik hulle van God is - want aan hulle behoort die Koninkryk van die hemel.? † Romeine 6:23 - Want die loon van die sonde is die dood - maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus - ons Here.

Kerkraad

Nuus vir ons kerkraad lede.

Tag-Consistory

HUWELIKSHERDENKINGS

Julie 2020

5 Julie So Albert en Erika van Niekerk

6 Julie Ma Sarel en Ellen Terblanche.

7 Julie Di Harold en Franchette Struwig

9 Julie Do Gustav en Liezel van Wyk.


Lidmaatskap ontvang

Julie 2020

Belydende lidmaat Jacqueline Charlotte van Niekerk vanag NG Secunda.


LIEF EN LEED

Julie 2020

Chris en Chantell de Wit

Stephan Allnutt

Andre en Yvette Jooste

Baie geluk aan Kobus en Monique van Wyk met die geboorte van julle babaseuntjie Ivandre.


VERJAARSDAE

Julie 2020

05 Julie So Glenda Burger, Alec du Plessis, Heidi Engelbrecht, Danek Pienaar, Meghan Pretorius, Wimpie van der Vyver.

06 Julie Ma Eunice Adlem, Henry Coetzee, Amoré Ferreira, Celia Knox, Brandon Lües, DW Schwarz.

07 Julie Di Johann Venter.

08 Julie WO Hannelie de Cock, Rudi Derksen, Henk Engelbrecht, Thelma Engelbrecht, Annette Ferreira, Maryna Myburgh, Laney van den Heever.

09 Julie Do Herman Germishuys, Leon Paulsen, Regardt van der Walt.

10 Julie Vry Willie Jacobs, Megan Simmonds.

11 Julie Sat Yvonne Combrinck, Dillan Kühn, Talitha Strydom, Aiden van der Merwe, Nicole Viljoen.


VERJAARSDAE

Junie 2020

28 Jun So Zanae Jooste, Marco Kühn.

29 Jun Ma Jackie Basson, Marius Burger, Torsten Kaufholz, Martha Swanepoel, Johann Vuuren, Rumay van Vuuren, Mariska Victor.

30 Jun Di Jessica Jordaan.

01 Jul WO Cecilia Erasmus, StephMaritz Burger.

02 Jul Do Mia Barnard(sr.), Willa Venter.

03 Jul Vry Danika Kotzé, Koos Wilken, Alex Willemse.

04 Jul Sat Ria du Plessis, Nanine Greyling, Peet van der Walt, Dirk van Helden, Rudolf Viljoen.


LIEF EN LEED

Junie 2020

Ons dink aan Flip Botha met die skielike afsterwe van sy eggenoot Heleen Botha.

Chris en Chantell de Wit Samuel

Kerry-Lee Pienaar


Ondersteuning

Junie 2020

U word genooi om Ds Natalia Strydom te kontak as u ondersteuning, hulp of sommer net ‘n stukkie aanmoediging nodig het. Bel, SMS of WhatsApp Ds. Natalia 082 675 7558


Vergaderings

Junie 2020

Sentrale Kerkraadsvergadering 29 Junie 2020 om 19h00.

Bedienings Kerkraadsvergadering 06 Julie om 19h00.

 


HUWELIKSHERDENKINGS

Junie 2020

29 Junie Ma - Frik en Koekie Kok.

03 Julie Vry - Erich en Marianne Vosloo, Jacques en Lize van Niekerk.


VERJAARSDAE

Junie 2020

14 Jun. So - Riaan Burger, Merinda de Lange, Ria Steyn, Annatjie van der Merwe, Lea Zeelie.

15 Jun. Ma - Mia Barnard(jr.), Anneme Bester, Dior Kleynhans.

16 Jun. Di - Eddie Günter, Chantel Saayman, Nicolene Saayman, Albert van Niekerk, Francois White.

17 Jun. Wo - Hanli Coetzee, Marli Geyser, Adriana Krige, Niko Louw, Debbie Pretorius, Rosa Viviers.

18 Jun. Do - Anna du Plessis, Boetie Kirchner, Michelle Kitching, Susan van Wyk, Zelmari van Zyl.

19 Jun. Vry - Vionelle de Meyer.

20 Jun. Sat - Guido de Cock, Angelo du Preez, Caitlynn Fairman, Maryke Horn, Neil Jordaan, Lanie Lourens, Lodevicus van Wyk.


HUWELIKSHERDENKINGS

Junie 2020

17 Junie Wo - Sias en Xandri Bothma.

18 Junie Do - Leë en Anneme Bester

20 Junie Sat - Albert en Erika de Klerk, Charlie en Martie eilly


Leraar verlof

Junie 2020

Ds. Natalia Strydom met verlof vanaf 03 Junie tot 17 Junie. Indien u in hierdie tyd 'n leraar benodig, kontak asb ds Johan Heyns 083 463 0525 of skakel die Bedryfshoof Frikkie Schroeder: 082 557 1953

 


Vergaderings

Junie 2020

Sentrale Kerkraadsvergadering 29 Junie 2020 om 19h00.

 


LIEF EN LEED

Junie 2020

Johan Venter

Renee Venter

Tannie Chrissie Swanepoel

Karin de Kock se pa is oorlede.

Hannes Kruger is oorlede, ons dink aan sy dogter Karla in hierdie hartseer tyd.

Ons dink aan Ben Botha en gesin met die skielike afsterwe van sy broer.


VERJAARSDAE

Junie 2020

07 Jun. So - Rene Alblas, Morné Basson, Louise Janse van Rensburg, Chris Jansen, Hennie la Grange, Liencke Mulder, Anru Pienaar, Dylan Roux.

08 Jun. Ma - Kade du Plessis, Elize Höll, Christa Pienaar, Antoinette Swanepoel, Jeanetta Swanepoel, Albertus Veldsman.

09 Jun. Di - Rina Bekker, Natania Calitz, Ivanke Ferreira, Edward Fourie, Andries Saayman, Elma van der Merwe, Charmaine Volbrecht.

10 Jun. Wo - Tok Cochrane, Steyn Krouse, Riëtte Swanepoel, Annemarie Wolfaardt.

11 Jun. Do - Lea Brits, Belinda Castelyn, Michelle Günter, Hennie Helberg, Brendin Meyer, Kenau Struwig, Jessica Toerien, Bella van den Berg.

12 Jun. Vry - Samantha Brits, Berta Feenstra, Ryno Jordaan, Marna Saayman, Pieter van Zyl.

13 Jun. Sat - Charné Beukes, Karin Krüger, Helena McMorran, Cindy Sutton.


HUWELIKSHERDENKINGS

Junie 2020

09 Junie Wo - Jaap en Berta Feenstra.

10 Junie Do - Kobus en Esther Smith


Verjaarsdae

Mei 2020

31 Mei So Jacob Blignaut, Natasha Scheppel, Rina Strauss.

01 Jun. Ma Edith Bezuidenhout, Nicolene du Plessis, Christo van Staden, Danicka van Tonder

02 Jun. Di Justin Colyn, Leo Gerber, Liam Lourens, Marie Maré, Branley Odendaal, Ivan Smith, Nadia van der Merwe, Tyron Volbrecht.

03 Jun. Wo Tania Bezuidenhout, Karin de Kock, Albertus Engelbrecht, Joe Mittan, Hannetjie Snyman, Vanessa Sutton, Marisa Wilken.

04 Jun. Do Tommy de Wet, Luaden Kunneke, Xhaiden Kunneke, Riaan le Roux, Mariette Martin, Abby Nel, Willie van den Berg.

05 Jun. Vry Suzette Botes, Dihan de Klerk, Charlene Hefer, Charl Jordaan.

06 Jun. Sat Dewald Brits, Marizelle Coertze, Carien Korving, Anita Kotze, Muriel Marais, Luke Mouton.

 


Lief en Leed

Mei 2020

Johan Venter

Renee Venter

Ardel Wessels

Tannie Chrissie Swanepoel

Sampie Swanepoel

Sampie Pienaar

Baie geluk aan Esmerelda en Dewald Zeelie met met die geboorte met hul babaseuntjie Keanu.


Dankoffers

Mei 2020

Alberton-Suid het in die verlede in Pinkstertyd verskeie uitreike na ons plaaslike gemeenskappe geloods. Hierdie jaar is die prentjie egter baie anders. Groepsamekomste kan nie meer deel vorm van ons uitreike nie en ons moet nuwe maniere vind om die kerk te wees wat help. Elke gemeentelid kan dus nog deur sy/haar maandelikse bydrae verseker dat Alberton-Suid steeds ‘n verskil kan maak.

“Die brood wat God gee, is Hy wat uit die hemel kom en aan die wêreld die lewe gee.” Johannes 6:33


Spesiale aankondiging Covid-19

Mei 2020

In die lig van die President se aankondiging dat kerke eredienste mag hervat met ‘n beperking van 50 persone en gepaardgaande voorsorg, sal daar op 1 Junie a spesiale Kerkraadsvergadering gehou word om die pad vorentoe te bespreek. Ons vra voorbidding vir hierdie baie belangrike besluit wat ons met die nodige wysheid maar ook gehoorsaamheid aan God wil neem.